Boere, hoere en Tommies

"Nagenoeg 450 000 Britse soldate (Tommies) was betrokke by die Suid-Afrikaanse Oorlog (Anglo-Boereoorlog). Meer as die helfte van hulle het ten tye van oorlog op een of ander stadium ’n geslagsoordraagbare siekte opgedoen …"