Boere by Thabazimbi en ander verhale: In gesprek met die uitgewer

“Kortverhaalbundels maak nie geld nie, maar die literêre waarde daarvan is soveel groter, en ek dink dis nodig om ’n platform vir opkomende skrywers te skep waar hulle blootstelling vir hul werk kan kry.”