Boer soek 'n vrou: 'n Onderhoud met die geheimsinnige Boer Theunis

Remona Voges het met die aantreklike Boer Theunis van Boer soek ‘n vrou gesels. Lees hier meer oor dié avontuurlustige boer.