Boekresensie: The vagabond deur Frank Rautenbach

“In ‘n era waar selfverheerliking en selfdokumentering taamlik algemeen voorkom, is The vagabond ‘n eerlike boek oor swaarkry, karakterbou en sommer net menswees.”