Boekresensie: Liefde agter tralies deur Carla van der Spuy

“Die gevangenes en hul metgeselle buite die tronk vertel hul verhaal in ’n eiesoortige stem. Dis asof karakters in ’n roman aan die woord is.”