Boekresensie: Grondwoorde 2018 saamgestel deur Wouter J Gildenhuys
“Die afgelope paar weke het dit my weer eens opgeval hoe die Afrikaanse taal gedurig onder beleg verkeer. … Meer projekte van hierdie omvang is nodig om nie alleen Afrikaans as taal te bevorder nie, maar ook om kreatiewe skryfwerk onder ’n nuwe generasie jongmense aan te moedig.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed