Boekresensie: Die fluisteraar deur Jacolet van den Berg

“Sy lewe verander oornag wanneer hy teen sy sin na Uganda moet reis om as fluisteraar die uitwissing van die woude en plantegroei teen te werk.”