Boekresensie: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop

“Daar doer in die fliek is ’n viering van die Afrikaanse filmbedryf se prestasies, en Van Nierop blyk positief te wees oor die toekoms.”