Lesersindruk: Bloei + Blom

“Hierdie boek bring die stories van mense wat dalk voorheen nie bekend was nie, aan die lig. Dit vertel die verhale van mense wat hul drome gevolg het, ten spyte daarvan dat hulle dikwels in moeilike omstandighede begin het.”