Boekprobleme

“Sou dit nie hemels gewees het as mens manuskripte suiwer op literêre of vakkundige meriete kon publiseer nie, ongesteurd deur die eise en behoeftes van ’n uitgewer se bemarkingspan? En sonder ’n finansiële bestuurder wat jou kom aanspreek omdat jou publikasies nie winsgewend is nie?”