Boekklubs, boeke lees en boeke praat ten tye van ’n pandemie

“Boekklub, leesgeselskap, leeskring. Daar is die tegniese verskille, ja, maar in die tyd van korona is daar een ooreenkoms ongeag: Ontmoet aanlyn of dan nie meer nie.”