Boekevat met Deborah: The interpreters, saamgestel deur Sean Christie en Hedley Twidle
“Ek het my dae lank verloor in die lywige bundel The interpreters. Dit bevat van die beste niefiksie van die 21ste eeu. Dis ondersoekende, skeppende joernalistiek uit die boonste rakke – daardie soort beriggewing waarvoor nie genoeg mense wil betaal om aanlyn te lees nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed