Boekevat met Deborah: Op die spoor van die stasiemoordenaar deur Julian Jansen en 18 years an addict deur Anne Lapedus Brest

“Ek lees nie genoeg niefiksie nie – daar is eenvoudig nie tyd nie. Ek het vriende wat graag waremisdaad- dokumentêre reekse kyk, maar ek vind dit te ontstellend om met die beeldmateriaal gekonfronteer te word. Ek kan slegs léés oor misdaad, met een oog toegeknyp.”