Boekevat met Deborah: My skaduwee loop los deur Zirk van den Berg en Donkerhart deur Henda Olivier

“Meer as dit kan ek nie verklap nie, maar die leser is in vaardige hande en weet die raaisel sal nie in die lug bly hang nie. Die einde is verrassend en oortuigend. Ek beveel dit hoog aan vir misdaadvrate en lesers wat van sielkundige rillers hou.”