Boekevat met Deborah: Die dood van Rachel April en Die boekengel
Deborah Steinmair skryf ’n nuwe boekrubriek vir LitNet. In hierdie week se aflewering skryf sy oor Die dood van Rachel April deur PP Fourie as “’n heerlike literêre riller oor die kunswêreld en die leefwêreld van voorheen benadeelde jongmense in ’n nuwe bedeling, oor identiteit en tuishoort”; en oor liefdesverhale waarvoor mens nie jou neus hoef op te trek nie, soos Boekengel deur Malene Breytenbach, al weet mens reeds “die sluimerende liefde [gaan] bot soos ’n roos.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed