Boeiend en met deernis: The price of mercy deur Sean Davison, ’n lesersindruk
“’n Mens sal ’n fout maak om te dink dat hierdie onderwerp een is waarby jy geen belang het nie. Die mens se lewe kan in ’n oogwink verander na aanleiding van ’n motorongeluk, ’n diagnose, of wat ook al die geval mag wees. Dit is inderdaad wat met talle mense gebeur het wie se stories in hierdie boek gedokumenteer word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed