Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers

“Baie mense, as hulle sien daar is ’n boek oor blydskap, dink dit gaan alles net oor ‘vrolik’ wees. Hulle dink blydskap is vrolikheid, reënbogies, voëltjies wat sing, pienk spookasem … Maar blydskap is eintlik ’n veel meer diepgaande ding.”