Blou is nie ’n kleur nie deur Carin Krahtz: ’n resensie

Blou is nie ’n kleur nie slaan jou asem weg. Dit pluk aan jou binnegoed. Dit betrap jou onverhoeds in ’n leeservaring wat jou soms duiselig sal laat.”