Blou Fiësta-toekenning vir die Suidoosterfees se 21-projek: ’n onderhoud
“Vir die 21ste Suidoosterfees in 2024 het ons ’n projek saamgestel waarmee ons werk vir kunstenaars en teaterwerkers in ’n verskeidenheid genres kon skep en wat bekostigbaar vir gehore is. Dié 21 produksies van 21 minute teen ’n kaartjieprys van R21 het genres soos teater, komedie, dans, musiek en kabaret ingesluit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed