Blou bloed. Koninklike spore in Suid-Afrika deur Daniël Lötter: ’n resensie
“Suid-Afrika was ’n gewilde toevlugsoord vir talle koninklikes wie se lewe nie altyd ’n sprokie was nie en van hul trone afgejaag is. Vir talle het politieke onrus in hul vaderland daartoe gelei dat ons land keer op keer vir hulle ’n veilige en gewilde bestemming geword het. Onder hulle was die sjah van Iran en die Joego-Slawiese koningsgesin.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed