Die Vrystaat Kunstefees vier die Suid-Afrikaanse kunslandskap van stories in al sy glorie
“Die Vrystaat Kunstefees het duisende mense gelok, en daar was ’n tasbare gevoel van vryheid en kreatiwiteit in die lug,” skryf Ignus Rademeyer. “Daar was dan nou ook drie spesifieke dames wat die fees onvergeetlik gemaak het vir my: Elzabé Zietsman, Lara Hattingh en Tollie Parton.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed