Blitsonderhoud met Alettie van den Heever oor die Adam Small-fees 2020

Remona Voges het met die skrywer, Alettie van den Heever, oor die Adam Small-fees wat van 21 tot 23 Februarie in Pniƫl plaasvind, gesels.