Bleeksiele kan brul deur Brigette Labuschagne: ’n onderhoud

“As ek ’n lekker storie-idee het, werk ek eers my storiegeraamte uit. Wie is my karakters, wat is die storieprobleem, die klimaks en die ontknoping?”