"Bizzie Lizzie" vereer vir diens aan die kunste
“Wanneer iets ’n mens se prioriteit is, wanneer dit jou suurstof is, is dit jou hartstog en maak jy tyd daarvoor. Die dinge wat ek aanpak, is my suurstof, my asemhaal – hoe sal ek nie tyd hê om asem te haal nie?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed