Biltong

“Daar was heelwat biltonge meeste kere, want dis mos nie so groot soos bees- of koedoebiltonge nie. En dan het elkeen draadhakies gekry. Nogals ’n job gewees om als deurgesteek te kry … Dan was dit op met die trappies na die sidestoep toe met al die skottels vleis.”