Biltong en Dior – avonture van ’n Afrikaanse Fransman deur Louis Jansen van Vuuren: ’n resensie

“Maar dis wanneer hy afwyk van die oorbekende tradisies dat die resepte in die boek vir my op sy lekkerste is.”