Biebouw-resensie: Oorsee deur Tertius Kapp

"Alhoewel ek die stuk al vantevore op die verhoog gesien het, kry dit ’n ander en nuwe lewe by die lees daarvan. Die teks is haarfyn beplan en bestaan uit laag op laag van intertekstuele, populêre en tradisionele kulturele verwysings."