Biebouw-resensie: Kamphoer deur Francois Smith
“Kamphoer is ’n debuutroman wat min lesers onaangeraak sal laat. Die feit dat die roman op ware gebeure gebaseer is, dra by tot die wyse waarop dit ’n mens teen die bors tref. Die leser kom ook onder die indruk van ’n uiters vaardige prosaïs wat woorde en beelde opweeg en sorgvuldig kies.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed