Beurtkrag na ses maande met Ramokgopa
“Hoe goed het ons minister van elektrisiteit hom die afgelope ses maande van sy taak gekwyt? Kgosientsho Ramokgopa is op 6 Maart 2023 met groot geskal aangestel. Ses maande later gaan ons gebuk onder erger beurtkrag as voor sy aanstelling.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed