Bettina Wyngaard oor die Elgin-Grabouw Krimifees | Elgin Grabouw CrimeFest
“Vir hierdie eerste fees het ons woordsmede wat in die Wes-Kaap woon, genooi om deel te neem. Dis ‘n lekker wye verskeidenheid van interessante mense: Deon Meyer, Rudie van Rensburg, Karin Brynard, Chanette Paul, Irna van Zyl, Julian Jansen, Sally Andrew, Joanne Hichens, Michéle Rowe en veel meer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed