Betsie, meneer Tier en die blou maan deur Sally Gardner: ’n lesersindruk

“’n Verhaal geskryf vir jong lesers van omtrent ses tot tien jaar wat handel oor ’n jong meisiekind, Betsie Glorie, wat saam met ’n tier op ’n avontuur gaan.”