Betower: Betree ’n moderne sprokie
"Met ’n heerlik, liries-poëtiese aanslag begogel Viljoen die leser in hierdie jeugroman. Saam met Nadia en Poenk beleef jy die natuur. Die leser dartel saam deur die ‘ritselgroen’ woud en ruik die ‘sielbruin’ grond en die ‘oopgebreekte mos en modder’."
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed