Bestekopname na die matriekeksamen: ’n onderhoud

“Die vraag is – voldoen die voorbereiding van werkers in hierdie land aan die eise wat die land het, of bou ons aan ’n akademiese kwalifikasie wat nie verskillende gawes van die kinders van die land in ag neem nie?”