Bestekopname in die middel van die jaar: ’n gesprek oor skoolrapporte

“Uiteindelik is die mikpunt nie om net goeie resultate en uitslae op skoolrapporte te kan wys nie, maar om ’n gebalanseerde kind groot te maak wat later as volwassene die uitdagings wat die lewe aan hom stel, met selfvertroue te kan aanpak en ’n gelukkige lewe te kan lei.”