Beskut teen vrese deur Cas Vos: ’n lesersindruk

“In geheel gesien is die bundel inderdaad ’n bundel wat tot nadenke stem in die krisistyd waarin die mensdom hom tans bevind. Talle verse getuig van groot vakmanskap.”