Besinning oor die ASSAf-paneelbespreking oor ChatGPT, assessering en hoër onderwys
“Die paneellede maak dit duidelik dat die tyd verby is om kennisinhoude te assesseer. Daar moet eerder gefokus word op die prosesse van die generering van kennis. Vir Johannes Cronjé is die fokus op die vermoë om dit wat AI genereer te kan evalueer. Franci Cronjé toon aan hoe kreatiwiteit en kritiese denke ontwikkel kan word deur van studente te verwag om valshede in ’n teks te identifiseer en reg te stel.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed