“Jy wou nog altyd die wêreld sien. Ek wou jou so graag Toskane toe vat. Hulle koester die hele wynmaakproses deur alles met die hand te doen. En die boer wat vir sy wingerde Mozart speel. Hy glo die stokke hou van klassieke musiek en produseer dan beter. Van al die plekke, raai ek, sou jy dit die meeste geniet. Naas die Boland, natuurlik.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed