Beroepsvoorligting in Suid-Afrikaanse hoërskole: verleentheid of geleentheid?

“In Suid-Afrika bied die ongelykheid in toegang tot beroepsvoorligtingsdienste tussen skole met goeie hulpbronne en dié met beperkte hulpbronne ’n beduidende uitdaging.”