Benedikt Dreyer (1480–1555): Kunstenaar in konteks van die Kerkhervorming

“Formeel weerspieël Dreyer se kunswerke die denke en teologie van sy tyd, maar terselfdertyd ook ’n diep, persoonlike spiritualiteit.”