Belle, met die hart vol blomme deur René van Zyl: ’n resensie van ’n waardige Romanza-wenner

“Ek het gou vergeet dat ek besig is om ’n storieboek wat binne ’n resepmatige raamwerk geskryf is en ’n voorspelbare einde móét hê, te lees. Dié lekkerleesverhaal speel af in Potchefstroom en is propvol heerlike draaie en kinkels.”