BELAB: ’n onderhoud met Jaco Deacon

“Wette is onlosmaaklik deel van die regerende party se ideologie en dus ook begrotings, en iewers haal beloftes en swak besluite jou in. Die probleme in onderwys is legio, maar daar is nie kortpaaie in die regruk nie.”