BELA-wetsontwerp kort aanpassings, maar is nie uit die put van die hel nie
“Die hartseer van alles is volgens [Jaco Deacon] dat niks van die bepalings wat in hierdie wysigingswet ingebring word, gaan maak dat die onderwyskrisisse wat die land tans beleef, opgelos gaan word nie. ‘Dit gaan nie maak dat kinders beter lees of dat die geld reg gekanaliseer word en die werklike probleme aanspreek nie, en dit is hartseer.'”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed