Bela, stiefmoeder van noodgedwonge vernuwing

“Hoewel tradisionele skole om baie redes bo tuisonderrig verkies kan word, moet daar nuut, en op ’n nuwe manier, na tuisonderwys gekyk word as ’n alternatiewe model … KI maak moedertaalvertalings van byna enige leermateriaal moontlik.”