Bela: Regulasies bring helderheid maar enkele kwessies pla nog
“Van taal gepraat: As voormalige taalonderwyser en taaldosent vir wie taal na aan die hart lĂȘ, het ek noukeurig opgelet na die taal waarin die regulasies geskryf is. Die dokument verwys op meer as een plek daarna dat die verskillende partye met mekaar moet praat in die soeke na oplossings (kom ons noem dit ons eie onderwysdialoog in die kleine).”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed