Bekgeveg oor resensies: Aardbewing in ’n miershoop of tydige waarskuwing?

“Dat daar ruimte vir beide letterkundige resensies en lesersindrukke is, is die meeste mense dit eens. Dit is die vraag wie bevoeg is om resensies te skryf en die aard daarvan wat die afgelope week die toetsborde oortyd laat werk het.”