Bekbrandrissiepot vir Valentynsdag
“Rooi … As ek aan Valentynsdag dink, sien ek rooi. Nie die rooi van die hartjies en goetertjies wat kort nĂ¡ Kersfees al op die winkelrakke begin propaganda maak vir die liefdesfees in Februarie nie. Nee, daai soort rooi wat die bul kop omlaag laat stof trap en storm.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed