“Vergeet van die gewoonte om te wag om alle skryfbehoeftes op een slag in Desembermaand te koop. As jy byvoorbeeld ’n boek, pen, plastiek, ensovoorts koop saam met elke maand se inkopies, behoort die las beslis ligter te wees teen Desembermaand.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed