Begrafnis op Stilbaai

“‘This way please, down Paradise Road,’ sê ʼn jong vrou vanaf een van die advertensieborde. Haar wit glimlag is net so natuurlik en spontaan as die van die mense in die strate. ‘Sri Lanka – where dreams come true’, lees ʼn ander bord met President Rajapaksa se alomteenwoordige gesig daarop.”