Bazil en die bazaar

“So vra Ella Verwey die dag tydens ’n bybelstudie, hoe kook Bazil dan nou nog appelkooskonfyt al is dit winter? Hier is nie ’n appelkoos van ’n dag oud nie.”