Barrett se ruimtereis deur Chareldine van der Merwe bekendgestel

“Ons wil nie net hê kinders moet die woorde op ’n bladsy kan lees nie. Ons wil hê hulle moet verstaan wat hulle lees, dit geniet en uiteindelik self na boeke begin gryp. Dit is hoe ’n mens ’n lewenslange liefde vir lees kweek.”